Voertuie, winkel en polisie loop deur

Deur LBW
10 Januarie 2013
Gerrit Schaafsma was op die toneel toe 'n horde betogers 'n winkel geplunder het tydens stakings in die Wes-Kaap.


Kommentaar

Kommentaar (8) “Voertuie, winkel en polisie loop deur

  1. Ernst Relker
    Ernst Relker

    Dis triest om te sien; ek is bly landbouweekbladhou ons op hoogte.

  2. JP vd Merwe
    JP vd Merwe

    Skokkend dat ‘n reg om te kan staak so uitgebuit en misbruik kan word en kriminele optrede ewe skielik geregverdig/aanvaarbaar raak. Hierdie saak het beide kante maar lyk my deur werkers se optrede wil hulle nie ‘n regverdige proses sy gang laat gaan nie maar met geweld en intimidasie die landbou probeer afpers.

  3. Johannes Meintjes
    Johannes Meintjes

    My mening is dat werkskepping en ekonomiese ontwikkeling absolute prioriteit vir alle kultuurgroepe in SA moet wees in 2013. Oms alles op die landbou te fokus, vermoed ek, het egter ander agendas daaraagter verskuil. Almal sal skade en honger lei deur hierdie onverantwoordelikhede.

  4. Wilhelm Terblanche
    Wilhelm Terblanche

    stem saam met JP vd Merwe

  5. Phillip du Bruyn
    Phillip du Bruyn

    My mening is dat die politici moet ontkom van die derde wereld mentaliteit en moet fokus op die welstand van die land en sy mense soos wat dit ‘n regering met integriteit behoort te betaam

  6. magriet
    magriet

    Dis baie sleg kan die regering nie iets doen omtrent die aaklige saak nie so baie mense moet seer kry en die boere doen hulle beste vir hulle werkers

  7. Marthinus Erasmus
    Marthinus Erasmus

    Mens sou verwag dat daar van regeringskant in reaksie op die huidige toedrag van sake dringende ingrypings sou wees. Helaas net n dawerende stilte. Net nog n voorbeeld van n regering wat nie meer regeer nie. Hierdie situasie gaan die burgerlike samelewing weer noop om namens die regering self die wa deur die drif te trek. Hierdie is n herhalende tendens wat op vele vlakke van die samelewing uitspeel. Die gewone man op straat gaan in n toenemende mate moet betrokke raak en nie wag vir n regering wat met gevoude hande sit en toekyk hoe dinge uitrafel nie. Hierdeur NEGEER die regering hulle REGEER taak. Dalk moet ons hulle liewer die NEGERING noem.

  8. Carl
    Carl

    Die regering kan nie meer die prob oplos nie. Hoe stop jy anders 1000de mense wat soos diere n dorp bestorm. Ons almal weet dat hulle nie maklik weer so stap sal neem nie en dat dit n burger oorlog sal veroorsaak. Marthinus is 100% reg. Die regering regeer nie meer nie. Die Unies doen en hulle verloor ook nou al mag. Hier kom groot moeilikheid in die volgende 2 jaar en ons moet onself maar reg maak daarvoor. Ons kan nie meer met flappe op ons oe leef nie.


Lewer Kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.