Betogers brand wingerde af

Deur LBW
6 November 2012
Chaos het losgebreek in die Hexriviervallei toe betogers wingerde aan die brand gesteek het. Kyk hier na 'n videoverslag.


Kommentaar

Kommentaar (33) “Betogers brand wingerde af

  1. Lizette Smit
    Lizette Smit

    Die helikopters moes sommer die water op hulle gegooi het om hulle ”af te koel”. My bloeddruk kook.

  2. Annamarie
    Annamarie

    Ek het nie klank op my rekenaar nie :-( verstaan dus basies net dat hierdie weer een van daardie onmoontlike situasies is waar die armoedige nog armer gaan word…waar gaan hulle kinders kos kry? Regtig hierdie gemoers moet nou einde kry!

  3. Retha
    Retha

    As dit werkers is, fire die freaken lot, hulle is te damn sleg om te werk, werk is skaars, so kry mense wat WIL werk. Blikskottels!!!!!

  4. Daniel
    Daniel

    Ai mense die mentaliteit, brand 300 hektaar wingerde af, so nou waar moet die Boer nou n inkomste kry om die loon per dag op te stoot?????????????

  5. Sannet
    Sannet

    ons het begrip met die werkers maar kom aan mense!! om dit af te brand gaan die boere en eienaars defnitief nie laat of kan laat meer betaal nie- nou is daar geen inkomste- so wat NOU??

  6. sanette henning
    sanette henning

    Dat mens so eenvoudig kan wees….. Brand hul eie werk af en gaan tien teen een sonder werk hierna sit en dra by tot die 25% werkloosheid wat reeds bestaan die hoogste in die wereld.!!! Maar die wat agter die aanhitsing sit gaan nie vir die boere n oes gee nie en so gaan boere werkers moet verminder en aanhitsers gaan ook nie vir hul makkers n werk kan aanbied nie. So ja Suid Afrika se nuwe generasie hou optogte dir verseker jul van werklooshaid en armoede doen so voort jul doen nie net werkgewers skade nie maar berokken julself van n werk en doen julself skade!!!

  7. Anonymous
    Anonymous

    nou gaan hulle vrek van die honger, want waar gaan die boer nou geld hê om hulle te betaal, brand die gemors sommer!

  8. PR
    PR

    Nou ja,daar het ons dit.Nog een van mislukkings wat ons dierbare owerhede nie kan(wil) beheer nie.Wanneer sal hulle tot hul sinne kom en besef hoeveel geld hulle onvermoee om hul mens te beheer, die land kos.Dit laat dink my aan die ou grappie van die persoon wat by sy bushalte wag, vir die bus om hom werk toe te neem,wat hy self gister brand gesteek het en vir almal kwaad(bly) is omdat hy nie van dag by die werk kan wees nie.

  9. Wynand
    Wynand

    Dit wys vir ons die volgende:

    Die mentaliteit van die mense waarmee ons werk en dat ons groot tekortkominge het(socio enconomic gap)

    Dit dui verder daarop dat hulle geen respek, morele waardes of integriteit as mense en ook werkers het nie

    Verder hoe verwag enige mens om ‘n hoer salaris te kry as jy die primere bron van inkomste skade aandoen?

    Al wat dit beteken is dat mense hulle werk gaan verloor as gevolg van die skade wat aangerig is

    Dit dui daarop dat mens moet so ver moontlik automatiseer en so min as moontlik op werkers staat maak.

  10. Stephanie
    Stephanie

    Gekyk na die video, en daar is paar ‘plaaswerkers’ wat beslis nie soos seisoen plaaswerkers lyk nie. Hoekom reageer hulle nie op uitnodiging om hul taalstrokies te wys as om aan te gaan met die geweld? Dink bslis daar sit meer agter al die geweld as bloot net lone geskil.

  11. Dries
    Dries

    Net soos hul probeer iets bewys is om te probeer dink, dit kan hul beslis nie doen nie. Geen mentaliteit geen leierskap verswakte skoolstandaarde,alles verval. Dit gaan nie beter word nie, nie voor die land op sy kniee is nie. Ons sien dit al van bo uit afrika uit, van oupa se tyd af.Zimbabwe staan vas, ons is oppad!!!!!

  12. Leon
    Leon

    Ek sien geen aksie van die DA – Hellen Zille nie. Gister was ‘n powere “ministers is daar” van haar!!
    Die lang termyn skade hier is meer as die R248m wat hulle pla en klaar gedoen is. Hier kom baie meer potensiele skade in die Wes Kaap.

  13. V.P Hugo
    V.P Hugo

    Hierdie is baie sleg en skep ‘n tendens…(Cosatu kan die situasie misbruik) Dis nie noodwendig inkomste gebonde nie maar ook polities van aard. Daar is baie arm mense wat ongeag hul kwalifikasie nie werk kan kry nie en sou wat wou gee om ‘n bly plek en 70.00 per dag te verdien het. Aan die anderkant kan groter lone nie gegee word as die boer se wingerde af gebrand word nie…dis bloot ‘n wiskundige formulier wat die plaaswerkers nie verstaan nie.

  14. Leon
    Leon

    Wat kan jy van ‘n spul barbare verwag ?

  15. Strikeback
    Strikeback

    Maak seker die man wat jy ontslaan werk nie more by die bure nie. Rapporteer hulle aan http://www.strikeback.co.za

  16. krokkodil
    krokkodil

    Gaan lees Oktober. http://westcapenews.com/?p=5249. Dis Sotho-Moeilikheidmakers uit Lesotho wat eiendom beskadig en waarvan die ANC en Wes-Kaapse regering bewus was en steeds is. Selfs Cosatu. http://westcapenews.com/?p=5286. http://m.news24.com/news24/SouthAfrica/News/De-Doorns-very-tense-after-protest-20121106. Vir my as leek is die ANC en Wes-kaap in n politieke magstryd gewikkel en gebruik die regering Sotho werkers om boere by te kom en plase te brand asook om die boere in n slegte lig te stel en daarmee die weskaap onregeerbaar te maak. ANC wat steeds hiervan bewus is neem sommer boere in hegtenis, maar wat van die duisende moeilikheidmakers wat nie hier hoort en onwettig werk. Hulle steel ons eie mense se werke. ANC is besig met n siek politieke magspeletjie. Hou op om boere as jul slaansakke te gebruik. Die boere moet direkte eise van skade van al die betrokkenes, Minister . Minister Tina Joemat-Pettersson en minister Marius Fransman, ea eis. Hierdie is n tweede Marikana wat ook van sekere geledere uit ANC afkomstig is.

  17. krokkodil
    krokkodil

    As anc en owerhede bewus is hiervan hoekom tree hulle nie op teen brandstigters nie?

  18. Johbot
    Johbot

    Dit gaan lankal nie meer oor geld nie en ongelukkig word baie van hierdie kleurlinge gedreig as hulle nie deelneem aan die staking nie!Kyk die mense se reaksie as die ou vra “hoekom is julle ongelukkig”, hulle stop so bietjie en dan “geld” een en die res “geld” saam. Hulle word gebruik om vuilwerk vir ander te doen… Onthou wat die “A-n-c gese het “we will make the Western Cape Ungovernable”"! Wel, dis presies waarvandaan dit kom en waarmee hulle besig is.

  19. Belaglik
    Belaglik

    Goeie genugtig! Waarheen is ons land oppad? Ek kan nie glo daar is mense wat bereid is om ‘n ooreenkoms met die stakers te sluit nie, more brand hulle julle huise af omdat hulle R 200 per dag soek. Strikeback, ek sien jy buit ook maar lekker die situasie uit om ‘n paar rand daaruit te maak.

  20. ELMA
    ELMA

    Die mense wil nie werk nie. Hulle is te dom om te weet wat aangaan.

  21. Annemarie Jones
    Annemarie Jones

    Hulle werk seker op stuk so die mense wat lyf wegsteek sal mos baie minder verdien as die wat hard werk Dankie tog ons boer nie meer nie. Ek wonder of die werkers weet dat GEEN Boer meer geld maak nie dit is nou net ‘n stryd om oorlewing Die Boer moet nou belasting betaal op sy grond en water UIF, Workmans compensation, Duur brandstof Gifstowwe Eskom krag & beskikbaarheid fooi( waarvan sy werkers ook gebruik)Duur pakmateriaal en die wisselkoers Ons het al lemoene verpak en toe moes ons inbetaal So gaan die land se boerdery tot niet, Sterkte aan al Die Boere een van die dae lei die mense en die stakers honger ek wonder wat gaan hulle dan verbrand en deur hul sterte trek.

  22. Vee
    Vee

    Komaan mense, almal behoort te weet dat hierdie nie ‘n loon dispuut is nie. Dit is alles georkestreer. Lees vorige nuusblaaie waar Malemmer en sy cronies gese het hulle gaan die grond met geweld terug vat. Cosatu steek hulle ook op. Die werkers word geintimideer om saam te riot. Kyk bietjie out of the box. As julle na die fotos kyk sal julle ook sien hoe tot die kinders saam met hulle tekere gaan. Hulle is van die plakkerskampe en omtrek. Die werkers word volgens die arbeidswette betaal. En dan kry hulle nog blyplek, water en elektrisiteit ook gratis. Hulle huise word afgebrand as hulle nie deelneem nie.

  23. Chris
    Chris

    Na aanleiding van Fransman se eis dat die etikette van produkte die tooepassing van “Good practice” moet weerspieël, kan boere dit seker ook oorweeg om iets van ‘n produk wat geproduseer is in ‘n streek waar beskadiging van privaateiendom, wetteloosheid en anargie doelbewys onder plaaswerkers aangeblaas word?

  24. Jacques Serfontein
    Jacques Serfontein

    Die probleem is dat daar wel sommige boer is wat hulle mense te min betaal. Maar die soos Mnr De Kock op TV nuus gese het hulle moet aan baie standaarde voldoen om wel te mag lewer in Europa. Die mense waar die probleme is lewer heel waarskynlik nie op die europese markte nie en is gewoonlik die mense wat hulle werkers mishandel. Die werkers steek nou die wat wil werk op of dreig die ander en so word almal gedwing om te staak. Laasgenoemde is ou taktiek van sommige vakbonde en organisasies. Dit is ook ongelukkig so dat die lewenskostes in SA baie toe geneem het. Maar dat is dit ook so dat die groter meerderheid van die plaaslike bevolking(die wat nie daar gebore is nie) te sleg om te werk. al is dit vir hoe min. Tenminste het die mense werk! Daar is altyd 2 kante in enige saak!

  25. Ouma
    Ouma

    Jip. Die laaste kommentare raak meer aan die waarheid. Daar is magte (3de mag as jy wil), aan die werk in Suid-Afrika. Die gebeure in Marikana is die 3de mag se skuld. Hulle probeer die vakbonde se houvas op die ANC breek. Die ou-ANC/COSATU/SAKP alliansie weer op sy beurt antwoord met die onrus in die Kaap. Daar is twee kampe in die ANC. Die nuwe-ANC en die ou-ANC. Die nuwe-ANC wil beslis voortuitgaan met ‘n 1ste wereld ekonomie. Die ou-ANC wil voortgaan op die ou Afrika/Sosialistiese manier. Zuma verteenwoordig die ou-ANC. Dus, hoekom die groot druk nou om Zuma nie herverkies te kry nie. Die 3de mag (Nuwe Wereld Orde) moet deur Suid-Afrika werk om beheer oor Afrika te kry. Dus, die ekonomie hier moet regkom tot 1ste wereld standaard en wat die NWO kan beheer. Maar met die ou-ANC aan bewind maak dit hulle doelwitte moeilik bereikbaar. Maar dit is nou ‘saktyd’ vir die SA ekonomie en moet die NWO beheer oor die totale ANC kry en Zuma moet nou uit. Nog ‘n termyn vir Zuma gaan die NWO se planne net nog ‘n bietjie uitstel en ek vermoed ‘hulle’ gaan nie nog langer wil wag nie want as ‘hulle’ nie beheer oor Afrika kry nie gaan die Sjinese wel. Dit is net hartseer dat gewone mense wat wil werk en woeker die slagoffers moet word van groter magte se speletjies.

  26. Hasrrie
    Hasrrie

    Hoe dom! Hoe lekker vid die verkeerde redes.! Kry masjiene en raak ontslae van die spul plunderaars! Meer betroubaar en uiteindelik baie meer plesier!

  27. piet prinsloo
    piet prinsloo

    betaal meer maar trek af huur, water en elektrisiteit, als wat nou gratis gegee word

  28. Flip
    Flip

    Mense, die ANC sit agter alles van die Marikana tot by De Doorns. Die Xhosas, Sothos, Swazis moet nie in SA werk nie. Ons eie mense moet hier werk. Die regering gee nie n duit om nie, die grense is oop.Kyk hoe mors hoe gebruik ons eie president die belasting geld. Hy kon dit vir die armes gegee het.Hu verryk homself saam met sy trawante en kollegas on hom.

  29. Christo
    Christo

    Ek stem volkome saam met Piet Prinsloo. Gee groter salarisse, maar trek goed soos verblyf, water, krag, vervoer, ens. af. Terwyl hulle staak, kyk ook goed wie die opstokers is, en raak van hulle ontslae.

  30. Christo
    Christo

    Ek hou van Lizette se kommentaar, en ek stem volkome daarmee saam. Gooi so elke nou en dan `n helikopter se sak water oor die stakers uit. Baie van die barbare kan nie swem nie, en dit sal hulle miskien bietjie afkoel.

  31. Anonymous
    Anonymous

    Jule wat se die mense is barbare weet jule dat dai mense vi jule ryk gewerk het sies vi julle nou hoop ek julius malema raak president da gaan ons sien

  32. Anonymous
    Anonymous

    Almal in die dorpe en stede wat so kommentaar gee oor die plaaswerkers lone, onthou net julle huishulpe en tuinmanne gaan ook daardie minimum loon van R150/dag verwag.

  33. Anonymous
    Anonymous

    Ek stem saam, betaal die mense ‘n leefbare inkomste, maar dan moet hulle ook verantwoordelikhede vat. Huur, water, elektrisiteit, instandhouding, vervoer, skoolfondse ens. Dikwels kom die moelikheidmakers van buite af – Zim, Lesotho – en vat ons mense se werk. Die wat hulle so opstook gaan nerens te sien wees as die boer nie meer vir hulle kan bekostig nie….hulle het dan verdamp saam met hulle groot lee beloftes!


Lewer Kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.