Resepte

  • Ystervarkieplaatkoek

    Deur Arina du Plessis

    Ystervarkies (lamingtons) is heerlik dekadent, maar dit is nogal ’n tydsame proses om elke blokkie met sjokoladestroop en klapper te omhul. Hier het jy al die lekkerte, maar ’n kwart van die werk!

  • Towervlakoek

    Deur Arina du Plessis

    Sif net versiersuiker oor – dis heerlik met ’n beker rooibostee of as nagereg met ’n skeppie geklopte room.

  • Rooibos-stroopkoek

    Deur Arina du Plessis

    Hierdie is een van my gunsteling-resepte. Die koek se geur verbeter as dit ’n dag staan voor jy dit voorsit.

  • Sjokoladeplaatkoek sonder eiers

    Deur Arina du Plessis

    Basaarplaatkoek, werksgeselligheidskoek of partytjiekoek . . . Wat ook al die geleentheid, dié resep is ’n redding.

  • Koffie-en-nougat-semifreddo

    Deur Arina du Plessis

    Hier is Marelize Ferreira van Garsfontein in Pretoria se wenresep vir die opdrag “vertel ons van jou beste resep met ’n koffiegeur”.

  • Rolkoek-en-koeksister-parfait

    Deur Arina du Plessis

    …met geskroeide piesangs. Nog ’n wenner uit Tiaan Langenegger en Mynhardt Joubert se nuwe boek, Makietie.

  • Beesfilet ingevryf met koffie

    Deur Arina du Plessis

    Ons is oorval met inskrywings vir Landbou Boerekos en Miele se koffiekompetisie. Hier is een van wenner prof. Johan van Niekerk van Somerstrand, PE, se wenresepte.

  • Tuisgemaakte pasta met frikkadelle

    Deur Arina du Plessis

    Hier’s nog ‘n voorsmaak uit Makietie, die resepteboek van Tiaan Langenegger en Mynhardt Joubert, die wenspan van Kokkedoor 1.

  • Kokkedoor-groentetert

    Deur Arina du Plessis

    Makietie, die resepteboek van Tiaan Langenegger en Mynhardt Joubert – die wenspan van Kokkedoor 1 – het pas verskyn. Hier’s ’n voorsmakie.