Vra vir Faffa

Maak anatoliese herdershond reg groot

Vraag

Anatoliese herdershonde verrig 'n baie belangrike taak op 'n skaapplaas. Hoe kan jy seker maak dié oppasser van jou kleinvee smee van dag een af 'n hegte band met sy trop?

Antwoord

Klik op die meegaande skakel vir riglyne om ‘n anatoliese herdershond reg groot te maak. Dit is in PDF-formaat.


Kommentaar

Kommentaar (2) “Maak anatoliese herdershond reg groot

  1. Mari Booysen
    Mari Booysen

    Vind die artikel baie insig gewend. Gaan dit toepas met my hond. Wil net weet of hierdie ras ook huishond kan wees?
    Dankie

  2. Coert Coetzee
    Coert Coetzee

    Nie juis kommentaar maar wel vrae : My hond is netso 1 jaar , sy speel met swakker skape en trek dan die wol uit van die skaap Het al die problem gehad met lammers se ore , sal nou weet wat om te prober .Sy kom bedags huistoe want skape loop naby om die huis maar gaan slaap by die skape en pas hulle op snags. Die skape bly vir haar skrik en hardloop dan en beseer hulleself sy dink seker hulle speel met haar . Sy is nie kalm en rustig saam met hulle in die kraal nie alhoewel sy tussen hulle slap in haar hok . Ek maak haar bedags vas in die kraal en sy kry net kos in die kraal As iemand raad het stuur asb aan sy is mal oor my en luister nogal na my Dankie


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.