Finansies

Kontantvloei-begroting vir beesboerdery

Vraag

Ek moet elke jaar 'n kontantvloei begroting opstel vir die beesboerdery en worstel elke jaar met die vorm daarvan. Ek soek hulp met die opstel van die begroting op bv Microsoft se excel program.

Antwoord

Soos al verskeie kere oor beesbegrotings hier aangedui verwys ek jou na www.computus.co.za  waar jy ‘n vertakkingsbegrotingsgids sal kry. Daarin is onder andere ook ‘n beesbegroting wat jy as riglyn kan gebruik.

* Geskryf deur dr. PHILIP THEUNISSEN philip@computus.co.za

5 April 2012


Lewer Kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.