Vra vir Faffa

Beesboerdery – Waar begin ek?

Vraag

More, Ek wil 'n beeskudde op klein skaal begin. Waar begin ek? Ek het grond in Sterkrivier,Mokopane,Limpopo. Wat se tipe weiding veld het ons ? Wat se Ras sal goed op veld hier doen.

Antwoord

Ons kry gereeld navrae oor mense wat wil begin boer. Lees gerus die artikel Wil begin boer . Daarin is talle verwysings na soortgelyke navrae van voornemende of beginnerboere, asook nuttige raad en kontakbesonderhde, ook van telersgenootskappe. Lees dit gerus.

Jan Bez, landbou.com


Kommentaar

Een kommentaar op “Beesboerdery – Waar begin ek?

  1. zettie fouche
    zettie fouche

    goei dag ek bly tans op n plaas net buite machadodorp en wil graag begin boer watse tipe beeste sal hier aard en is oujongnooi so asb dit moet prakties wees dankie zettie


Lewer Kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.