• Verslag oor veesiektes vir Junie 2014

    Deur Jan Bezuidenhout

    Die koue weer het die voorkoms van meeste rondewurms, veral in die somerreëngebiede, laat afneem, sê dr. Faffa Malan.

  • TLU SA se voorstelle oor grond aan Zokwana

    Deur Jan Bezuidenhout

    Voorstelle oor restitusie en grond is aan die Minister van Landbou verskaf, waarin die TLU SA sy standpunte neerpen.

  • Ontslag van groep werknemers

    Deur Michiel Heyns

    Indien ‘n groep werknemers diefstal sien gebeur, maar niks gesê of gedoen het nie, mag ontslag van almal moontlik van pas wees.

  • Room van SA ruiters in saal by uithourit

    Deur Petro Bosman

    Die volledige Suid-Afrikaanse Wêreldkampioenskap-span is hierdie naweek in aksie tydens die Tip of Africa-uithourit.

  • Owerhede ‘steur hulle nie aan brandwet’

    Deur Johan van der Merwe

    Boere is erg gefrustreed omdat owerhede hulle nie aan die bestryding van brande steur nie.

  • Vrae oor diefstal van klein getalle vee

    Deur Jan Bezuidenhout

    Sommige boere wat onder veediefstal deurloop, kla dat die polisie in gevalle nie sake wil ondersoek waar min vee gesteel is nie.

  • Chinese kla oor besoedelde wol uit Suid-Afrika

    Deur Ona Viljoen

    Wolprodusente moet meer aandag gee aan die voorkoming van besoedeling, want eindelose probleme word met ystervoorwerpe in wol ondervind.

  • Wen spogboek oor die Vrystaat

    Deur Petro Bosman

    As die woord Vrystaat! jou hart nog altyd vinniger laat klop het, moet jy opskud, want ‘n lieflike koffietafelboek, Vrystaatse Dorpe, kan gewen word.

  • Wat kos huurgrond in Suid-Afrika?

    Deur Francois Human

    Grond het só duur geraak dat min boere dit kan bekostig. Huur is een opsie om te kan boer. ’n Kundige skryf daaroor.