• Mielieklub op Cradock raak aan 20 ton

    Deur Theuns Botha

    Met nuwe kultivars, kunsmis en beter bewerkingspraktyke is 20 ton mielies in die Groot Visriviervallei binne die bereik van boere.

  • Termiete dalk deel van fabel oor feësirkels

    Deur Alan Harman

    Termiete is glo nie verantwoordelik vir daardie raaiselagtige, kaal sirkels wat soms in grasvlaktes hier in Afrika aangetref word nie.

  • Makadamiakwekers hou binnekort simposium

    Deur Leanne George

    Die SA Makadamiakwekersvereniging bied sy jaarlikse simposium op 4 Junie vanjaar by Tzaneen aan.

  • Nuwe sojasiekte reeds twee seisoene in SA

    Deur Johan Van Der Merwe

    Navorsing oor weerstandbiedende kultivars is volstoom aan die gang om die nuwe sojasiekte wat SA getref het, te help troef.

  • Garsbedryf soek nuwe kultivars

    Deur Amelia Genis

    SAB Maltings beplan om al sy gars plaaslik aan te koop mits dit die regte vermoutingseienskappe het.

  • Droëbone deur onstabiele produksie gekenmerk

    Deur Johan Norval

    Die afgelope sewe jaar is die droëbonebedryf deur onstabiele produksie gekenmerk, en meganismes is nodig om beplanning te verbeter.

  • Weer, aanvraag beïnvloed kropslaaipryse

    Deur Leanne George

    Kropslaai was gedurende die eerste week van Maart baie duur weens swaar neerslae, maar het intussen weer goedkoper geword.

  • Nuwe planne met proewe in Swartland

    Deur Amelia Genis

    Nuwe proewe gaan op Langgewens in die Swartland gedoen word, en plaaslike boere gaan ook insae daarin hê.

  • Goeie jaar vir patats by Hopetown

    Deur Petro Bosman

    Goeie ranke, bemesting en ‘n volgehoue gifprogram saam met baie genade is die wenresep van ‘n patat-oes by Hopetown wat ‘n paar knewels opgelewer het.