Akkerbou

  • Die mielieprys: Van 27 Jan. tot 3 Feb.

    Deur Chris Venter

    Die internasionale mielieprys was onder druk, maar die plaaslike markprys vir Julie wit- en geel het opwaarts beweeg.

  • Bekende grondtoets in SA beskikbaar

    Deur Marleen Smith

    Die bekende Solvita-grondtoets, wat in Amerika ontwikkel en verfyn is, is nou in SA beskikbaar.

  • Soja-fokus op KZN-konferensie oor geenbewerking

    Deur Marleen Smith

    Sojaboonproduksie is in die kollig tydens die konferensie oor geenbewerking wat in September in KwaZulu-Natal plaasvind.

  • Vraag na tabak rook die pyp

    Deur Andries Groenewald

    Na ‘n jaar van droogte, haelstorms en vloede bly die vraag na tabak goed en produsente moet toenemend fokus op optimale opbrengs.

  • Mielieklub op Cradock raak aan 20 ton

    Deur Theuns Botha

    Met nuwe kultivars, kunsmis en beter bewerkingspraktyke is 20 ton mielies in die Groot Visriviervallei binne die bereik van boere.

  • Termiete dalk deel van fabel oor feësirkels

    Deur Liezl Vercueil

    Termiete is glo nie verantwoordelik vir daardie raaiselagtige, kaal sirkels wat soms in grasvlaktes hier in Afrika aangetref word nie.

  • Makadamiakwekers hou binnekort simposium

    Deur Leanne George

    Die SA Makadamiakwekersvereniging bied sy jaarlikse simposium op 4 Junie vanjaar by Tzaneen aan.

  • Nuwe sojasiekte reeds twee seisoene in SA

    Deur Johan Van Der Merwe

    Navorsing oor weerstandbiedende kultivars is volstoom aan die gang om die nuwe sojasiekte wat SA getref het, te help troef.

  • Garsbedryf soek nuwe kultivars

    Deur Amelia Genis

    SAB Maltings beplan om al sy gars plaaslik aan te koop mits dit die regte vermoutingseienskappe het.